Hier gaan ons weer!
January 15, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 23 °CWeg se Toast Coetzer en Erns Grundling is weer op pad met 'n nuwe Weg Agterpaaie TV-reeks. Hierdie slag ry hulle die ganse Karoo plat. Kyk uit vir die Weg Agterpaaie Toyota Hilux - dalk draai hulle inRead more
Veilig reis. Kan nie wag vir volgende reeks nie.